Japsnoetjies – Begin Slim!

Welkom by die Japsnoetjies!

Japsnoetjies Kleuter Ontwikkelingsentrum is by die Departement van Welsyn en Gesondheid geregistreer. Ons Gr. R klas volg die Nasionale Kurrikulum en assesseringsbeleidverklaring (CAPS). Die kleuters tot Gr 00 volg die 3 dag of 5 dag opsie.

Meer oor ons

Onderwysers

Ons het toegewyde en gekwalifiseerde opvoeders wat werklik ‘n passie het vir vroeë kinderontwikkeling.  Daar is ook voltydse assistente in elke klas.

Sanitasie

Klasse en kleedkamers word ELKE DAG deeglik skoongemaak.

Ons bied

Bybelonderrig – Kleuters tot Gr R.

Kwartaallikse assesseringsverslae.

Hier is ‘n skopfietsrybaan en Klim & Klouter raam op die terrein en genoeg plek om te hardloop en bal te skop!

Waarna kan ons Japsnoetjies deur die jaar uitsien?

Ons dierbare assistente

Naam

Graad 00 00 Assistent vir
Me. Mariëtte Kimberger

Enny

Graad 000 Assistent vir
Me. Yolande Davey

Rosina

Graad 00 Assistent vir
Me. Charmaine van Jaarsveld

Wilhemina

Graad R Assistent vir
Me. Marieken Keyter